Johan Ferreira deel inspirasie vir die lewe vanuit Mosaïek Gemeente, Johannesburg. Ons verken hoe ’n lewe lyk wat na die wêreld gedraai is − liefde vorm ’n platvorm hiervoor.
Kyk Die Boodskap, weeksdae om 05:50 met ’n herhaling om 08:00, en Saterdae om 06:20.