Frieda van der Heever deel inspirasie vir die lewe vanuit Mosaïek Gemeente, Johannesburg. Ons verken hoe ’n lewe lyk wat na die wêreld gedraai is, en hoe innig ons meegevoel werklik is.
Kyk Die Boodskap, weeksdae om 05:50 met ’n herhaling om 08:00, en Saterdae om 06:20.