Die Boodskap – oggenddiens:
Janlu Kyuler – Die Gees van God is hier. Skep moed en leef jou roeping uit. Bou Sy heerlikheid. Moreletapark Gemeente, Pretoria.
Die Boodskap – Sondagdiens:
Johan, Theo en gaste deel inspirasie vanuit Mosaïek Gemeente in Johannesburg. Ons kyk na die verlede, die nou en die toekoms en hoe om met hoop in die toekoms in te beweeg.
Skakel Sondae in vir Die Boodskap: Kyk die oggenddiens om 09:00 en die Sondagdiens om 17:30.